Die pen waarmee ons skryf wys met watter gesindheid ons lewe. Die skerp potlood van afbrekende woorde maak mense seer. Ons trek dik swart strepe van negatiwiteit oor ons lewens. En die permanente merker van tienergeite maak ons tieners ongewild.
R 455.00
R 290.00
Die pen waarmee ons skryf wys met watter gesindheid ons lewe. Die skerp potlood van afbrekende woorde maak mense seer. Ons trek dik swart strepe van negatiwiteit oor ons lewens. En die permanente merker van tienergeite maak ons tieners ongewild. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+