Die paparazzi se kameras laat Hollywood sterre se glans verdwyn. Die kamera vertel die storie van sterre wat hul huweliksmaats so gereeld verruil soos hul dansmaats. Die kameras kliek want drank- en dwelmmisbruik het mode geword. En die kameras flits...
R 455,00
R 340,00
Die paparazzi se kameras laat Hollywood sterre se glans verdwyn. Die kamera vertel die storie van sterre wat hul huweliksmaats so gereeld verruil soos hul dansmaats. Die kameras kliek want drank- en dwelmmisbruik het mode geword. En die kameras flits wanneer Hollywood sterre se maniere veel te wense oorlaat. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+