Search

Die oomblik as die meeste helde op die brug hoera skree, gly die klei onder sy voet uit (Gr 8-12) (4min+)

Die oomblik as die meeste helde op die brug hoera skree, gly die klei onder sy voet uit. Sporthelde val hulle te pletter as hulle hoera op die brug skree. Filmster-helde skree hulle eie kollig dood met ‘n hoera op die brug. Ons leiers laat die brug onder
Availability: In stock
SKU: A1466
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Die oomblik as die meeste helde op die brug hoera skree, gly die klei onder sy voet uit. Sporthelde val hulle te pletter as hulle hoera op die brug skree. Filmster-helde skree hulle eie kollig dood met ‘n hoera op die brug. Ons leiers laat die brug onder hulle verkrummel terwyl hulle hand in die lug hoera skree, En polisiemanne wat veronderstel is om helde vir ons te wees, staan met swaar kleivoete op die brug en hoera skree. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display