Die oggendstond het goud in die mond, daarom het vroeg opstaan baie voordele. Vroeg opstaan gee jou petrol vir die dag. Dit gee jou meer tyd vir buitemuurse aktiwiteite. En vroeg opstaan gee jou tyd vir ‘n geselsie of twee.
R 415,00
R 290,00
Die oggendstond het goud in die mond, daarom het vroeg opstaan baie voordele. Vroeg opstaan gee jou petrol vir die dag. Dit gee jou meer tyd vir buitemuurse aktiwiteite. En vroeg opstaan gee jou tyd vir ‘n geselsie of twee. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min