Die moderne mens kook van ongeduld. Ons verloor ons menswaardigheid wanneer ons oorkook in die openbaar oor swak dienslewering. Ons ongeduld kook oor op die pad en dit lei tot padwoede wat 'n mens se lewe in gevaar stel. En ons ongeduld met ons huismen
R 455,00
R 290,00
Die moderne mens kook van ongeduld. Ons verloor ons menswaardigheid wanneer ons oorkook in die openbaar oor swak dienslewering. Ons ongeduld kook oor op die pad en dit lei tot padwoede wat 'n mens se lewe in gevaar stel. En ons ongeduld met ons huismense veroorsaak huismoles. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +