Die mensdom laai te veel hooi op die aarde se vurk. Ons versmoor die aarde met giftige gasse. Ons wis die natuur se biodiversiteit uit teen ‘n verbysterende spoed. En hoe meer rommel ons op die aarde se vurk laai, hoe swaarder word haar las.
R 455,00
R 290,00
Die mensdom laai te veel hooi op die aarde se vurk. Ons versmoor die aarde met giftige gasse. Ons wis die natuur se biodiversiteit uit teen ‘n verbysterende spoed. En hoe meer rommel ons op die aarde se vurk laai, hoe swaarder word haar las. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+