Die mens kan waardevolle lesse by goggas leer. Goggas is baie aanpasbaar. Hulle verstaan die kuns om saam te werk. En hulle lewer ‘n onselfsugtige bydrae tot die groep.
R 415,00
R 240,00
Die mens kan waardevolle lesse by goggas leer. Goggas is baie aanpasbaar. Hulle verstaan die kuns om saam te werk. En hulle lewer ‘n onselfsugtige bydrae tot die groep. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min