Soek

Die mens het hopeloos te veel hooi op sy vurk (Gr 4-7) (4min+)

Die mens het hopeloos te veel hooi op sy vurk. Die hooi val op die grond omdat ons meer wil doen as wat ons kan baasraak. Sport se hooi is so swaar dat jou arme vurk skoon krom buig. Skoolwerk se hoop hooi raak so krapperig dat die vurk uit jou hande val
Availability: In stock
SKU: A1654
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Die mens het hopeloos te veel hooi op sy vurk. Die hooi val op die grond omdat ons meer wil doen as wat ons kan baasraak. Sport se hooi is so swaar dat jou arme vurk skoon krom buig. Skoolwerk se hoop hooi raak so krapperig dat die vurk uit jou hande val van al die jeuk. En vriende se hooi weeg ‘n ton en dit pen jou vurk in die grond vas. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

‘n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke moet net aanhou probeer (Gr4-7) (4min+)

‘n Man van twaalf ambagte en dertien ongelukke moet net aanhou probeer. Die slimste uitvinders was die meesters van vele ongelukke. Die grootste besigheidmanne het gereeld op hul neuse gekyk. En baie wêreldleiers het eers gefaal voordat hul sukses behaal
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display