Volgens my mening het die media voete van klei. Die superhelde in strokiesprente se waardes en dade laat veel te wense oor. Advertensies word gemaak om ‘n mens te verlei met onwaarhede. En die nuus se voete het verbrokkel.
R 415,00
R 290,00
Volgens my mening het die media voete van klei. Die superhelde in strokiesprente se waardes en dade laat veel te wense oor. Advertensies word gemaak om ‘n mens te verlei met onwaarhede. En die nuus se voete het verbrokkel. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min