Die media het die mag om mense se swakhede te ontbloot. Dit laat leiers se korrupsie op die lappe kom. Dit laat sportsterre se geraamtes uit die kas val. Dit laat glanspersoonlikhede se glans verdof. En advertensies sinspeel dat jy ‘n mislukking is.
R 455,00
R 340,00
Die media het die mag om mense se swakhede te ontbloot. Dit laat leiers se korrupsie op die lappe kom. Dit laat sportsterre se geraamtes uit die kas val. Dit laat glanspersoonlikhede se glans verdof. En advertensies sinspeel dat jy ‘n mislukking is. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+