Die mag van geld het mense in ‘n staalgreep vas. Die leiers van ons land maak hul skuldig aan ‘witboordjie-misdaad.’ Mense is status-behep en maak skuld soos bossies. En selfs tieners kompeteer onderling om die beste en duurste besittings te hê.
R 455,00
R 340,00
Die mag van geld het mense in ‘n staalgreep vas. Die leiers van ons land maak hul skuldig aan ‘witboordjie-misdaad.’ Mense is status-behep en maak skuld soos bossies. En selfs tieners kompeteer onderling om die beste en duurste besittings te hê. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+