Die lewe se vals note maak kinders moedeloos. Skool se druk maak dat jou lewensmelodie nie harmonie het nie. Maats se katterigheid laat jou lewensmelodie uit ritme klink. En ouers se foutvindery en kritiek gee jou melodie 'n skril klank.
R 415,00
R 290,00
Die lewe se vals note maak kinders moedeloos. Skool se druk maak dat jou lewensmelodie nie harmonie het nie. Maats se katterigheid laat jou lewensmelodie uit ritme klink. En ouers se foutvindery en kritiek gee jou melodie 'n skril klank. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min