Die lewe se poeding sluit ook taai tameletjies in. Ouers rond die poedinghappe van liefde af met die tameletjie van dissipline. Prestasie smaak soos poeding maar die druk veroorsaak ‘n klipharde tameletjie. Maats se ondersteuning maak die lewe poeding,
R 280,00
R 240,00
Die lewe se poeding sluit ook taai tameletjies in. Ouers rond die poedinghappe van liefde af met die tameletjie van dissipline. Prestasie smaak soos poeding maar die druk veroorsaak ‘n klipharde tameletjie. Maats se ondersteuning maak die lewe poeding, maar hul jaloesie veroorsaak taai tameletjies. Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min