Die lewe se poeding is goed vir ‘n kind. Drukkies en soentjies is stroopsoet. Komplimente smelt in ‘n kind se mond. En tyd saam met Ma en Pa is ‘n kind se gunsteling nagereg.
R 198,00
R 240,00
Die lewe se poeding is goed vir ‘n kind. Drukkies en soentjies is stroopsoet. Komplimente smelt in ‘n kind se mond. En tyd saam met Ma en Pa is ‘n kind se gunsteling nagereg. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 1-1.5min