Soek

Die lewe se avonture laat 'n tiener se pols vinniger klop (Gr8-12) (4min+)

Die lewe se avonture laat 'n tiener se pols vinniger klop. Wanneer 'n tiener teen die spoed van wit lig beweeg, is hy op sy gelukkigste. Tieners se pols versnel wanneer hulle aan ekstreme sportsoorte deelneem soos valskermspring en 'bungy jumping.' Hull
Availability: In stock
SKU: A1391
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Die lewe se avonture laat 'n tiener se pols vinniger klop. Wanneer 'n tiener teen die spoed van wit lig beweeg, is hy op sy gelukkigste. Tieners se pols versnel wanneer hulle aan ekstreme sportsoorte deelneem soos valskermspring en 'bungy jumping.' Hulle polsslag klop wild wanneer hulle kattekwaad aanvang. En hulle hart gaan op 'n gallon wanneer die verliefdheid inskop. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Verdraagsaamheid vlieg by die agterdeur uit (Gr8-12) (4min+)

Die pad is ‘n slagveld, want mense gedra hulle soos varke. By die skool neem boelies en bullebakke die plek oor. Die internet is ‘n forum waar ons mekaar beledig en belaster. En by die huis lewe gesinslede in disharmonie met mekaar.
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display