Die lewe is soos ‘n spieël, ‘n mens kry die beste resultate as jy glimlag. ‘n Glimlag se spieëlbeeld is goed vir jou gesondheid. ‘n Vrolike gesig se spieëlbeeld trek mense na jou toe aan. En met ‘n glimlag het jy die spieëlbeeld van ‘n raakvatter.
R 455.00
R 290.00
Die lewe is soos ‘n spieël, ‘n mens kry die beste resultate as jy glimlag. ‘n Glimlag se spieëlbeeld is goed vir jou gesondheid. ‘n Vrolike gesig se spieëlbeeld trek mense na jou toe aan. En met ‘n glimlag het jy die spieëlbeeld van ‘n raakvatter. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+