Soek

Die lewe is soos ‘n kamera (Gr 8-12) (4min+)

Die lewe is soos ‘n kamera. Ons moet fokus op dit wat belangrik is in die lewe. Ons moet die beste oomblikke op kamera vaslê. Ons moet die negatiewe ontwikkel tot positiewe. En ons het die kans om nog ‘n foto te neem wanneer ons ‘n floppie maak.
Availability: In stock
SKU: A2261
R 455.00
R 340.00
decrease increase
Die lewe is soos ‘n kamera. Ons moet fokus op dit wat belangrik is in die lewe. Ons moet die beste oomblikke op kamera vaslê. Ons moet die negatiewe ontwikkel tot positiewe. En ons het die kans om nog ‘n foto te neem wanneer ons ‘n floppie maak. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Die kamera-lens waardeur ons na mense kyk is uit fokus (Gr 8-12) (4min+)

Die kamera-lens waardeur ons na mense kyk, is uit fokus. Onderwysers sien net jou swak prestasies raak. Vriende haal jou uit oor jou mislukkings. Facebook volgelinge sien net jou vervelige middelklas-lewe raak. En ouers stel die lens op jou buierigheid.
R 455.00 R 340.00

Die flits van die kamera stel ‘n mens dikwels in ‘n swak lig (Gr 8-12) (4min+)

Die flits van die kamera stel ‘n mens dikwels in ‘n swak lig. Dit ontneem jou van jou privaatheid. Die kollig is nie altyd pret nie. En die kamera verdraai die feite.
R 455.00 R 340.00
Filters
Sort
display