Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie. Gemors en afval kan speelgoed word, en dis heeltemal verniet. Huisgoed word speelgoed, sonder dat daar ‘n gat in pa se sak is, En tuingoed is spotgoedkoop lekkerspeel-speelgoed.
R 280.00
R 240.00
Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie. Gemors en afval kan speelgoed word, en dis heeltemal verniet. Huisgoed word speelgoed, sonder dat daar ‘n gat in pa se sak is, En tuingoed is spotgoedkoop lekkerspeel-speelgoed. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min