Die lekkerste plek op aarde is ‘n kind se ouerhuis. Daarom is dit altyd Oos Wes, Tuis Bes! By jou ouerhuis word die kosbaarste herinneringe geskep. Daar word jy soos 'n koning behandel. En in jou ouerhuis word daar saamgewerk in 'n span.
R 280,00
R 240,00
Die lekkerste plek op aarde is ‘n kind se ouerhuis. Daarom is dit altyd Oos Wes, Tuis Bes! By jou ouerhuis word die kosbaarste herinneringe geskep. Daar word jy soos 'n koning behandel. En in jou ouerhuis word daar saamgewerk in 'n span. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min