Die koors loop hoog wanneer meisies en seuns moet leer om mekaar te verdra. Op akademiese gebied kry meisies kompetisie- koors terwyl seuns pret-koors ontwikkel. Meisies kry voorkoms-koors terwyl seuns slenter-koors verkies. Op emosionele vlak kry...
R 455.00
R 340.00
Die koors loop hoog wanneer meisies en seuns moet leer om mekaar te verdra. Op akademiese gebied kry meisies kompetisie- koors terwyl seuns pret-koors ontwikkel. Meisies kry voorkoms-koors terwyl seuns slenter-koors verkies. Op emosionele vlak kry meisies tranetrekker-koors en seuns grot-koors. En in verhoudings kry meisies troukoors en seuns koue voete koors. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+