Die klik van ‘n knop maak ‘n nuwe wêreld oop. Die klik van ‘n selfoonknop skep ‘n nuwe kommunikasie wêreld Die klik van ‘n rekenaar maak jou die slimste ensiklopedie in die wêreld. En die klik van ‘n handkontrole maak jou deel van ‘n speletjieswêreld.
R 455,00
R 290,00
Die klik van ‘n knop maak ‘n nuwe wêreld oop. Die klik van ‘n selfoonknop skep ‘n nuwe kommunikasie wêreld Die klik van ‘n rekenaar maak jou die slimste ensiklopedie in die wêreld. En die klik van ‘n handkontrole maak jou deel van ‘n speletjieswêreld. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min