Die klik-klik van kinders se vingers maak grootmense mal. Kinders klik-klik en kuier heeldag op hul selfone. Kinders se vingers is heeldag aan die gang op sosiale netwerke. En die internet mors klik-vir-klik kinders se kosbare tyd.
R 455.00
R 290.00
Die klik-klik van kinders se vingers maak grootmense mal. Kinders klik-klik en kuier heeldag op hul selfone. Kinders se vingers is heeldag aan die gang op sosiale netwerke. En die internet mors klik-vir-klik kinders se kosbare tyd. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+