Die jeug voel dat die pols van ons land se samelewing al flouer klop. Ons toekomsdrome word platgetrap omdat ons nie werk of universiteitstoelating kry nie. Die samelewing se waardes gaan tot niet. En verhoudings word soos 'n paar ou pantoffels op die
R 455,00
R 340,00
Die jeug voel dat die pols van ons land se samelewing al flouer klop. Ons toekomsdrome word platgetrap omdat ons nie werk of universiteitstoelating kry nie. Die samelewing se waardes gaan tot niet. En verhoudings word soos 'n paar ou pantoffels op die ashoop gegooi. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +