Die jeug se pols klop sterk vir waardes. Ons glo dat as jy jou humeur beteuel, jou polsslag nie in die rooi sal klop nie. Eerlikheid hou jou pols gematig terwyl leuens dit opjaag. Om te 'cope' met die lewe het jy nie alkohol en dwelms nodig nie maar 'n
R 455,00
R 340,00
Die jeug se pols klop sterk vir waardes. Ons glo dat as jy jou humeur beteuel, jou polsslag nie in die rooi sal klop nie. Eerlikheid hou jou pols gematig terwyl leuens dit opjaag. Om te 'cope' met die lewe het jy nie alkohol en dwelms nodig nie maar 'n ondersteunings-netwerk. En respek is 'n waarde wat jou polsslag in ritme met die heelal laat klop. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +