Die invloed van Engels belemmer die voortbestaan van Afrikaans. Afrikaans as medium van onderrig is besig om te verdwyn uit ons skole. Engels as besigheidstaal het die land oorgeneem soos khakie-bos. En Afrikaans is ook nie meer welkom in Afrikaners...
R 455,00
R 340,00
Die invloed van Engels belemmer die voortbestaan van Afrikaans. Afrikaans as medium van onderrig is besig om te verdwyn uit ons skole. Engels as besigheidstaal het die land oorgeneem soos khakie-bos. En Afrikaans is ook nie meer welkom in Afrikaners se leefwêreld nie. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+