Die hedendaagse samelewing is ‘n sirkus! Mense gooi hulle waardes en beginsels oorboord soos wat ‘n sirkusnar sy inhibisies oorboord gooi. Mense leef net vir hulleself en gee nie om vir hul medemens - net soos wat sirkusdiere stief behandel word...
R 455,00
R 340,00
Die hedendaagse samelewing is ‘n sirkus! Mense gooi hulle waardes en beginsels oorboord soos wat ‘n sirkusnar sy inhibisies oorboord gooi. Mense leef net vir hulleself en gee nie om vir hul medemens - net soos wat sirkusdiere stief behandel word. Mense onderwerp hul nie meer aan gesag nie en moet soos leeus in ‘n sirkus getem word. En die sirkusmeesters - alias rolmodelle - van die samelewing, het hulle slag verloor. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+