Die hand wat die wieg skommel maak van ons wen-kinders. ‘n Ouerhuis wat veiligheid en sekuriteit bied, bou kinders met selfvertroue. Goeie aangeleerde waardes maak van enige kind ‘n wenner. Met die regte ondersteuningstelsel kan enige kind as wenner gekro
R 455,00
R 340,00
Die hand wat die wieg skommel maak van ons wen-kinders. ‘n Ouerhuis wat veiligheid en sekuriteit bied, bou kinders met selfvertroue. Goeie aangeleerde waardes maak van enige kind ‘n wenner. Met die regte ondersteuningstelsel kan enige kind as wenner gekroon word. En die regte opvoeding maak ‘n kind se toekoms rooskleurig. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+