Die groenoogmonster van jaloesie kan jou in ‘n doolhof laat beland. Hy laat jou in die doolhofgang van selftwyfel afdraai. Sy doolhof sluk al jou vrede en lag in. Hy laat jou in die leemte-hoekie van die doolhof sit. En hy laat jou blind en soos...
R 455.00
R 340.00
Die groenoogmonster van jaloesie kan jou in ‘n doolhof laat beland. Hy laat jou in die doolhofgang van selftwyfel afdraai. Sy doolhof sluk al jou vrede en lag in. Hy laat jou in die leemte-hoekie van die doolhof sit. En hy laat jou blind en soos ‘n mal mens in die doolhof rondhardloop. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak:4 min+