Die gras lyk altyd groener aan die anderkant van die draad, maar dit is net ‘n illusie. Ander skole lyk altyd meer indruk-wekkend. Ander kinders se ouerhuise lyk beter. En ander se lewens lyk interessanter.
R 415,00
R 340,00
Die gras lyk altyd groener aan die anderkant van die draad, maar dit is net ‘n illusie. Ander skole lyk altyd meer indruk-wekkend. Ander kinders se ouerhuise lyk beter. En ander se lewens lyk interessanter. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 3-3.5min