Soek

Die feesseisoen bestaan nie net uit klokke en geskenke nie (Gr4-7) (3-3.5min)

Die feesseisoen bestaan nie net uit klokke en geskenke nie. Dit laat die bank lag en jou beursie huil want mense spandeer duisende rande op kersinkopies. Ons eet asof ons vir ‘n jaar nie kos gaan sien nie en dit maak dat ons en die skaal glad nie vriende
Availability: In stock
SKU: A1250
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Die feesseisoen bestaan nie net uit klokke en geskenke nie. Dit laat die bank lag en jou beursie huil want mense spandeer duisende rande op kersinkopies. Ons eet asof ons vir ‘n jaar nie kos gaan sien nie en dit maak dat ons en die skaal glad nie vriende is in die nuwe jaar nie. En die feesseisoen veroorsaak net een groot gejaag. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Elke tiener is die toeskouer van sy eie lewe (Gr8-12) (4min+)

Elke tiener is die toeskouer van sy eie lewe. Oppiep is vir kleuters - wees ‘n toeskouer van jou eie tiener-selfstandigheid. Die tienerwêreld is onverstaanbaar - por jouself soos ‘n goeie toeskouer aan om dit te verander. Tiener-toeskouers met murg...
R 455,00 R 340,00

Suid-Afrika se kinders skop stof in ander kinders se oe (Gr1-3) (2-2.5min)

Suid-Afrika se kinders skop stof in ander kinders se oë. Ons het heerlike kos om van te kies en te keur. Ons kan heerlik speel en is nie te groot vir ons skoene nie. En ons het goeie maniere waarop ons ouers trots is.
R 280,00 R 240,00

Diewe steel ons poedings van die tafels af (Gr1-3) (2-2.5min)

Diewe steel ons poedings van die tafels af. Daar is die alewige vetmaak-storie wat almal laat skuldig voel oor ‘n happie poeding. Ma se verskoning is sy is te moeg om poeding te maak. En dan is daar die geld-dief wat ons sous en poeding steel.
R 280,00 R 240,00

Suid-Afrika is ons tuiste (Gr 1-3) (1-1.5min)

Suid-Afrika is ons tuiste. Ons voel tuis in sy natuur. Ons voel tuis tussen sy mense. En ons voel tuis met sy tradisies.
R 198,00 R 240,00
Filters
Sort
display