Die emosionele impak van kuberboeliery is vernietigend. Dit veroorsaak dat kinders blind van woede word. Hulle selfbeeld kry ‘n knou en hulle voel dat hulle nie meer selfwaarde het nie. En kinders wat geboelie word onttrek later van die sosiale lewe.
R 455.00
R 290.00
Die emosionele impak van kuberboeliery is vernietigend. Dit veroorsaak dat kinders blind van woede word. Hulle selfbeeld kry ‘n knou en hulle voel dat hulle nie meer selfwaarde het nie. En kinders wat geboelie word onttrek later van die sosiale lewe. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+