Die eggo van die lewe se uitdagings maak ‘n mens paraat. Die eggo van ‘n tikkende horlosie maak dat ons beter beplan. Die eggo van verkeerde keuses maak dat ons besin voor ons doen. Die eggo van verlore vriendskappe maak dat ons besef die oues is goues...
R 455.00
R 340.00
Die eggo van die lewe se uitdagings maak ‘n mens paraat. Die eggo van ‘n tikkende horlosie maak dat ons beter beplan. Die eggo van verkeerde keuses maak dat ons besin voor ons doen. Die eggo van verlore vriendskappe maak dat ons besef die oues is goues. En die eggo van ouers se opvoeding gee ons rigting in die lewe. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+