Die druk van tienergeite is nooit sonder rede nie. Tienergeite wat jou platdruk, is sodat die drama-‘queen’ kan ontsnap. Ouers se koue houding druk tieners se gorrel toe, omdat hulle na ‘n liefdesdrukkie smag. Tienergeite druk omdat tieners self platgesla
R 455,00
R 290,00
Die druk van tienergeite is nooit sonder rede nie. Tienergeite wat jou platdruk, is sodat die drama-‘queen’ kan ontsnap. Ouers se koue houding druk tieners se gorrel toe, omdat hulle na ‘n liefdesdrukkie smag. Tienergeite druk omdat tieners self platgeslaan voel. En ons gebruik tienergeite om onsself uit te druk. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+