Die druk rondom 'n matriekafskeid geleentheid verdof die glans van die aand. Die prys van 'n matriekafskeid uitrusting plaas soveel druk op die matrikulant sowel as sy of haar ouers dat die aand sy glans verloor. Die feit dat almal ontwerpersklere dra p
R 455.00
R 340.00
Die druk rondom 'n matriekafskeid geleentheid verdof die glans van die aand. Die prys van 'n matriekafskeid uitrusting plaas soveel druk op die matrikulant sowel as sy of haar ouers dat die aand sy glans verloor. Die feit dat almal ontwerpersklere dra plaas geweldige druk op Aspoestertjie wat dit nie kan bekostig nie en dit maak die aand glansloos. Die druk van die magdom van keuses oor alles wat saamgaan met die geleentheid laat die glans vir 'n mens se oë verdwyn. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +