Die dae van kinders moet gesien maar nie gehoor word nie, is verby. Kinders praat baie in die klas, maar dit beteken nie hulle luister nie. Hulle vat hulle maats aan maar dit beteken nie hulle soek skoor nie. Hulle praat terug met ouers, maar dit beteken
R 280,00
R 240,00
Die dae van kinders moet gesien maar nie gehoor word nie, is verby. Kinders praat baie in die klas, maar dit beteken nie hulle luister nie. Hulle vat hulle maats aan maar dit beteken nie hulle soek skoor nie. Hulle praat terug met ouers, maar dit beteken nie hulle het nie respek nie. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min