Die blou situasies van die lewe laat ‘n kind blou voel. Blou Maandae gee kinders die bewerasie. Afknou-woorde laat ‘n kind blou in die gesig. En seuns laat ‘n mens blou voel wanneer hulle dink hulle is beter as jy.
R 455.00
R 290.00
Die blou situasies van die lewe laat ‘n kind blou voel. Blou Maandae gee kinders die bewerasie. Afknou-woorde laat ‘n kind blou in die gesig. En seuns laat ‘n mens blou voel wanneer hulle dink hulle is beter as jy. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+