Search

Die blinkste sterre verskiet ook (Gr8-12) (4min+)

Die blinkste sterre verskiet ook. Supersterre se blink verskiet die oomblik as hulle as gevolg van verkeerde optredes van die rostrum af kletter. Die blink sterre in die hemel bring nie meer hoop, vrede en liefde nie. Die Kersfees-sterre is bo blink maar
Availability: In stock
SKU: A1290
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Die blinkste sterre verskiet ook. Supersterre se blink verskiet die oomblik as hulle as gevolg van verkeerde optredes van die rostrum af kletter. Die blink sterre in die hemel bring nie meer hoop, vrede en liefde nie. Die Kersfees-sterre is bo blink maar onder stink. En om alles te kroon – beteken die sterre wat jy tydens jou skooldae gekry het, nie noodwendig vir jou ‘n blink toekoms nie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie (Gr 8-12) (4min+)

As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie. Daarom moet jy nie windmakerig wees nie. Jy moet alle uitdagings die hoof bied. Jy eers hard werk voordat jy kan hoera skree. En as jy sukses wil behaal, moet jy in jou geestesoog kan
R 455,00 R 340,00

Die Suid-Afrikaanse regering handhaaf ‘n volstruispolitiek wanneer klein boere kla oor insetkoste (Gr 8-12) (4min+)

Die Suid-Afrikaanse regering handhaaf ‘n volstruispolitiek wanneer klein boere kla oor insetkoste. Die koste van elektrisiteit maak besproeiing en bewerking van produkte bitter moeilik. Die prys van brandstof en etol maak dat die vervoer van produkte ‘n p
R 455,00 R 340,00

EKSPERIMENTEEL - Oudword is nie vir sissies nie (Gr8-12) (4min+)

EKSPERIMENTEEL - Oudword is nie vir sissies nie. As ‘n mens oud word verander jou uitkyk op die lewe. Jou liggaam begin oppak. Jou breinfunksies disintegreer. En jy moet saamleef met die realiteit van familie wat jou afskryf.
R 455,00 R 340,00

As die vrou hoer as die man probeer vlieg, is die val baie hard (Gr8-12) (4min+)

Die vrou moet besef dat haar rol nie verander nie, maar net verleng is. As daar balans tussen huis en werk is, sal die vlug voorspoedig verloop. As die vrou die man se broek probeer steel, is daar oorlog! En vroumense rebeleer teen oorheersing...
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display