Soek

Die beste posisie is nie langs die kantlyn nie, maar op die veld (Gr4-7) (4min+)

Die beste posisie is nie langs die kantlyn nie, maar op die veld. Die toeskouers maak 'n geraas terwyl die spelers hul vaardighede ten toon stel. Die kantlynsitters sit passief en kritiseer links en regs terwyl die spelers hul harte uitspeel en in hul s
Availability: In stock
SKU: A1401
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Die beste posisie is nie langs die kantlyn nie, maar op die veld. Die toeskouers maak 'n geraas terwyl die spelers hul vaardighede ten toon stel. Die kantlynsitters sit passief en kritiseer links en regs terwyl die spelers hul harte uitspeel en in hul spoor moet trap om by die reëls te hou. Die paviljoensitters drink hulself onkapabel, terwyl die spelers alles insit om 'n podium-posisie te behaal. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display