Search

Die beste posisie is nie in die wegspringblokke nie, maar in die pylvak (Gr4-7) (4min+)

Die beste posisie is nie in die wegspringblokke nie, maar in die pylvak. Kinders wat die agterbanke van die lewe verkies moet aangemoedig word om hard te werk en sukses te behaal. Tieners wie se aandag afgelei word deur vriende moet geleer word om doelw
Availability: In stock
SKU: A1371
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Die beste posisie is nie in die wegspringblokke nie, maar in die pylvak. Kinders wat die agterbanke van die lewe verkies moet aangemoedig word om hard te werk en sukses te behaal. Tieners wie se aandag afgelei word deur vriende moet geleer word om doelwitte te stel en gefokus op die wenpaal te bly. En grootmense moenie net posisie langs die kantlyn inneem nie, maar kinders aanmoedig en bemoedig om die wedloop van die lewe voluit te hardloop. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display