Die aas wat jy uitgooi bepaal die vriende wat jy lok. Vriende met gedeelde belangstellings, is nooit verveeld met mekaar nie. Vriende gelok met jou ambisie en drome, is meer ondersteunend Vriende gelok deur oop gespreke oor jou emosies en ervaring, deel d
R 455.00
R 340.00
Die aas wat jy uitgooi bepaal die vriende wat jy lok. Vriende met gedeelde belangstellings, is nooit verveeld met mekaar nie. Vriende gelok met jou ambisie en drome, is meer ondersteunend Vriende gelok deur oop gespreke oor jou emosies en ervaring, deel diep verhoudings. En vriende wat genoeg tyd vir mekaar maak, bou lewenslange bande. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+