Die Suid-Afrikaanse regering handhaaf ‘n volstruispolitiek wanneer klein boere kla oor insetkoste. Die koste van elektrisiteit maak besproeiing en bewerking van produkte bitter moeilik. Die prys van brandstof en etol maak dat die vervoer van produkte ‘n p
R 455.00
R 340.00
Die Suid-Afrikaanse regering handhaaf ‘n volstruispolitiek wanneer klein boere kla oor insetkoste. Die koste van elektrisiteit maak besproeiing en bewerking van produkte bitter moeilik. Die prys van brandstof en etol maak dat die vervoer van produkte ‘n plaas se prys kos. Die insetkoste van saad, kunsmis en chemikaliȅ skiet deur die dak. En minimumlone maak plaasarbeid vir klein boere onbekostigbaar. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+