Die Evas-geslag sal alles kan doen wat die Adams-geslag kan doen as die hoenders tande kry. Die harde werk om die huis kort mannekrag. Rugby is ‘n rowwe man se sport. En meganika is ‘n man se wêreld.
R 455,00
R 290,00
Die Evas-geslag sal alles kan doen wat die Adams-geslag kan doen as die hoenders tande kry. Die harde werk om die huis kort mannekrag. Rugby is ‘n rowwe man se sport. En meganika is ‘n man se wêreld. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+