Die Evas-geslag het kletssiekte. Hulle klets oor koeitjie en kalfies om die tyd te verwyl. Hulle klets op Facebook en Twitter om in kontak te bly met al wat leef en beef. Hulle klets oor hartsake. En hulle klets wanneer hulle die kitaar wil slaan.
R 455,00
R 340,00
Die Evas-geslag het kletssiekte. Hulle klets oor koeitjie en kalfies om die tyd te verwyl. Hulle klets op Facebook en Twitter om in kontak te bly met al wat leef en beef. Hulle klets oor hartsake. En hulle klets wanneer hulle die kitaar wil slaan. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+v