Soek

Deursettingsvermoe is die deur uit die droom doolhof (Gr8-12) (4min+)

Deursettingsvermoë is die deur uit die droom doolhof. Met deursettingsvermoë wag sukses aan die punt van die droom-doolhof. Deursettingsvermoë sal verseker dat jy jouself in die doolhof leer ken en in jouself glo. As jy deursettingsvermoë het, wag...
Availability: In stock
SKU: A0935
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Deursettingsvermoë is die deur uit die droom doolhof. Met deursettingsvermoë wag sukses aan die punt van die droom-doolhof. Deursettingsvermoë sal verseker dat jy jouself in die doolhof leer ken en in jouself glo. As jy deursettingsvermoë het, wag daar nuwe kennis en kundigheid aan die einde van die doolhof. En deursettingsvermoë leer jou om op te offer, voordat jy dit sal regkry om jou pad uit die doolhof te vind.  Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Om ster-status te verdien moet jy deursettingsvermoe he (Gr8-12) (4min+)

Om ster-status te verdien moet jy deursettingsvermoë hê. Jy moet vasbyt en vasklou aan jou drome. Jy moet deurdruk om doelwitte te stel en hulle te bereik. Jy moet aanhou om met jouself te kompeteer en vergeet van jou opponente se spoke. En jy moet di
R 455,00 R 340,00

Kompetisie beteken nie noodwendig om bloed uit ‘n klip te tap nie (Gr 8-12) (4min+)

Kompetisie beteken nie noodwendig om bloed uit ‘n klip te tap nie. Gesonde kompetisie leer jou alles oor deursettingsvermoë. Dit moedig jou aan om die beste uit jouself te haal. Dit help jou om kamerade bou. En dit leer jou vaardighede wat jy later goed k
R 455,00 R 340,00

Al gooi elke ouer-boom ‘n skaduwee groei kinders hulle eie wortels (Gr 4-7) (3-3.5min)

Al gooi elke ouer-boom ‘n skaduwee groei kinders hulle eie wortels. Ons moet foute maak en self daaruit leer. Ons moet toegelaat word om ons eie persoonlikheid te ontwikkel. En ons wil ons eie talente ontdek en ontgin.
R 415,00 R 290,00

As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie (Gr 8-12) (4min+)

As jy sukses wil behaal skree jy nie hoera voor jy oor die brug is nie. Daarom moet jy nie windmakerig wees nie. Jy moet alle uitdagings die hoof bied. Jy eers hard werk voordat jy kan hoera skree. En as jy sukses wil behaal, moet jy in jou geestesoog kan
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display