Deur vroeg op te staan kan mens baie vermag. Die oggendstond gee jou kans om asem te haal voor die storm van ‘n besige dag. Vroeg opstaan gee mens kans om te oefen. En vroeg in die oggend is die beste tyd om te werk.
R 415,00
R 290,00
Deur vroeg op te staan kan mens baie vermag. Die oggendstond gee jou kans om asem te haal voor die storm van ‘n besige dag. Vroeg opstaan gee mens kans om te oefen. En vroeg in die oggend is die beste tyd om te werk. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min