Search

Debat: SA Beskik nie oor die kapasiteit om werk te verskaf aan die bevolking sodat die gemeenskap in sy geheel 'n menswaardige bestaan kan voer nie (Gr8-12) (4min+)

Sorry - this product is no longer available

Debat: SA Beskik nie oor die kapasiteit om werk te verskaf aan die bevolking sodat die gemeenskap in sy geheel 'n menswaardige bestaan kan voer nie
SKU: A0819
R 455,00
R 340,00
decrease increase

Dit is 'n onbetwisbare feit dat SA nie oor die kapasiteit beskik om werk te verskaf aan die bevolking, sodat die gemeenskap in sy geheel 'n menswaardige bestaan kan voer nie. Die tikkende tydbom gaan in ons gesigte ontplof as ons nie drasties gaan optree nie! Die mens het 'n reg om te werk om vir homself en sy familie te sorg. Niemand het die reg om dit van jou weg te neem nie! Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 5 min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display