Die invloed van Engels het verreikende gevolge vir die voortbestaan van Afrikaans. Afrikaans as medium van onderrig is besig om te verdwyn uit ons skole en universiteite. Wetgewing is in plek om Engels die owerheidstaal te maak. Engels staan so sterk a
R 455,00
R 340,00
Die invloed van Engels het verreikende gevolge vir die voortbestaan van Afrikaans. Afrikaans as medium van onderrig is besig om te verdwyn uit ons skole en universiteite. Wetgewing is in plek om Engels die owerheidstaal te maak. Engels staan so sterk as besigheidstaal dat Afrikaans nie 'n kat se kans het nie. En op elke moontlike terrein van die samelewing kraai Engels koning. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +