Dassie kan nie altyd sy kwassie prys nie, want hy maak foute. Foute leer ‘n mens uithouvermoë. Om foute te maak is menslik en jy moet leer om op te staan nadat jou kwassie vasgetrap is. En wanneer jy foute maak leer jy om ander ook ‘n tweede kans te gee.
R 455.00
R 290.00
Dassie kan nie altyd sy kwassie prys nie, want hy maak foute. Foute leer ‘n mens uithouvermoë. Om foute te maak is menslik en jy moet leer om op te staan nadat jou kwassie vasgetrap is. En wanneer jy foute maak leer jy om ander ook ‘n tweede kans te gee. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+