Dans is die poeding in ‘n kind se lewe. Dit maak ‘n kind soepel en buigbaar, net soos jellie-poeding. Dans is net so gesond soos vrugteslaai poeding. En dans stimuleer ‘n kind se brein, en dit sorg vir poeding in die vorm van punte.
R 280,00
R 240,00
Dans is die poeding in ‘n kind se lewe. Dit maak ‘n kind soepel en buigbaar, net soos jellie-poeding. Dans is net so gesond soos vrugteslaai poeding. En dans stimuleer ‘n kind se brein, en dit sorg vir poeding in die vorm van punte. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min