Soek

Dade spreek harder as woorde (Gr8-12) (4min+)

Dis maklik gesê maar die eend lê die eier. Dade spreek harder as woorde. Skoolleiers se voorbeeld spreek harder as hul wette. Onderwysers se regverdigheid spreek harder as hul reëls. Ouers se optrede spreek harder as hulle voorskrifte. En vriende se lojal
Availability: In stock
SKU: A1941
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Dis maklik gesê maar die eend lê die eier. Dade spreek harder as woorde. Skoolleiers se voorbeeld spreek harder as hul wette. Onderwysers se regverdigheid spreek harder as hul reëls. Ouers se optrede spreek harder as hulle voorskrifte. En vriende se lojaliteit spreek harder as hul mooipraatjies. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
Dis maklik gesê maar die eend lê die eier. Dade spreek harder as woorde. Skoolleiers se voorbeeld spreek harder as hul wette. Onderwysers se regverdigheid spreek harder as hul reëls. Ouers se optrede spreek harder as hulle voorskrifte. En vriende se lojaliteit spreek harder as hul mooipraatjies. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Daar is dinge in die lewe wat 'n kind rooi laat sien (Gr4-7) (3-3.5min)

Daar is dinge in die lewe wat 'n kind rooi laat sien. Boelies wat hulle mag afdwing maak jou kwaad. Onregverdige behandeling maak 'n kind woedend. En agterbaksheid steek ons dwars in die krop.
R 415,00 R 290,00

Beleefdheid bring ‘n mens baie verder (Gr 8-12) (4min+)

Tieners moet nog leer dat met jou hoed in die hand kom jy deur die land. Beleefdheid bring ‘n mens baie verder. Beleefde mense is nederig en dit is ‘n kosbare karaktereienskap. Vriendelikheid kos niks en maak dat mense van jou hou. As jy vir mense omgee s
R 455,00 R 340,00

Hoera nie net vir wenners nie (Gr 8-12) (4min+)

Volgens my mening is ‘hoera’ nie net vir wenners nie. Wanneer jy ‘n persoonlike mylpaal behaal, mag jy maar ‘hoera’ skree. As jy ‘n fout begaan en dit regmaak is ‘n hoera gepas. Jy mag maar ‘n ‘hoera’ laat hoor as jy hard gewerk het en nie die wen-posisie
R 455,00 R 340,00

Mense is gou om hul foute te ontken (Gr8-12) (4min+)

Adam sȇ dis Eva en Eva sȇ dis die slang. Mense is gou om hul foute te ontken. Foute is menslik en almal maak dit. Foute is ‘n leerskool. Sonder foute kan ‘n mens nie sukses behaal nie. En as jy nie verantwoordelikheid vir jou foute aanvaar nie leef jy ‘n
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display